《Almal Maak Voute》专辑封面

歌词

Verkeerde Note

《Verkeerde Note》是Bouwer Bosch演唱的歌曲,收录于专辑《Almal Maak Voute》,时长 3:46。以下为完整歌词。

Ek wens jy kan sien wat ek probeer doen

Die plan is nie om jou kwaad te maak nie

Dit is net musiek dit is net woorde

Die lewe is meer as net akkoorde

Hoe kan ek my siel verkoop

As hy nie eers aan my behoort nie

Ek doen wat my hart begeer ek probeer

Elke dag 'n beter mens wees

Note val op oop harte galop

My siel rus rustig in die melodie

Liefde en leed haat is jou kreet

Die plan is nie om jou kwaad te maak nie

Hoe kan ek my siel verkoop

As hy nie eers aan my behoort nie

Ek doen wat my hart begeer ek probeer

Elke dag 'n beter mens wees

Hoe kan ek my siel verkoop

As hy nie eers aan my behoort nie

Ek doen wat my hart begeer ek probeer

Elke dag 'n beter mens wees

Die lewe is 'n lied soms moet

Jy sing soms moet jy skree

Al ken jy nie die woorde nie moet jy deelneem

Die wysie en die ritme hoef nie een sin te maak nie

Solank jy net nie ophou dans nie

Hoe kan ek my siel verkoop

As hy nie eers aan my behoort nie

Ek doen wat my hart begeer ek probeer

Elke dag 'n beter mens wees

Hoe kan ek my siel verkoop

As hy nie eers aan my behoort nie

Ek doen wat my hart begeer ek probeer

Elke dag 'n beter mens wees

Hoe kan ek my siel verkoop

As hy nie eers aan my behoort nie

Ek doen wat my hart begeer ek probeer

Elke dag 'n beter mens wees

在线收听

本站不提供音频,点击跳转到正版平台。

专辑《Almal Maak Voute》曲目

  1. Orkes Moles2:42
  2. Jy En Ek Is Ons2:45
  3. Dansvloer Rumoer2:51
  4. Vertel My3:45
  5. Die Reënboog Verf So Mooi2:50
  6. Net Jy2:58
  7. Hemelruim2:59
  8. Sit En Wag2:52
  9. Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers)3:27
  10. (K)anker3:20
  11. Verkeerde Note3:46
  12. My Eks (Kuus)3:41

常见问题

《Verkeerde Note》是谁唱的?

Bouwer Bosch。

《Verkeerde Note》收录在哪张专辑?

收录于《Almal Maak Voute》。

《Verkeerde Note》的歌词可以在哪里看?

就在本页,完整歌词已按段落展示。