《(K)anker》是Bouwer Bosch演唱的歌曲,收录于专辑《Almal Maak Voute》,时长 3:20。以下为完整歌词。
Liewe vader die lewe kruip nader
Jy't 'n engel wat oor jou kyk
Jy is sterker as die dood se hande
Sy is mens met haar vlerke wyd
Ek ken jou goed jy is die een wat aanhou
Sy staan by jou soos 'n standbeeld vas
My held is gewond en ek weet hy kan oorleef
Maar dit is nie in my hande nie
Dit voel onregverdig
Maar wie's ek om dit te sê
Dis genade wat ek hier wil hê
Ek kry nie woorde om te sê hoe ek voel nie
Die trane in jou oë help my ook nie
Ons huis is sterk hy is gebou vir oorlog
Dis net omdat jy die fondament is
My held is gewond en ek weet hy kan oorleef
Maar dit is nie in my hande nie
Dit voel onregverdig
Maar wie's ek om dit te sê
Dis genade wat ek hier wil hê
Was ek net jonk en idealisties
Om te glo dat als pas presies
In patrone op 'n oopgevoude bloudruk realisties
Moet ek toegee dat ek self
Nog nooit daai lyne kon begryp nie
Ek swyg maar deur die eindelose vraagtekens
Dit lyk nie asof enige iemand doen nie
Ons sukkel met die plan
Laas jaar het my beste vriend
Van 'n dak afgeval in japan
Hy't sy nek gebreek en doodgegeaan
In 'n verre vreemde land
En ek voel ons lewens is maar
Net vingers half vol sand
Maar in die nagte as dit stil is
Hoor ek soms die stem van god
En in sy aangesig sien ek my eie
Hart en hoe dit vrot
Maar ek voel ook sonder twyfel
Onmeetbare liefde van 'n vader
En dis dan juis fokken dan wat
Ek weer glo in genade
My held is gewond en ek weet hy kan oorleef
Maar dit is nie in my hande nie
Dit voel onregverdig
Maar wie's ek om dit te sê
Dis genade wat ek hier wil hê
在线收听
本站不提供音频,点击跳转到正版平台。
专辑《Almal Maak Voute》曲目
- Orkes Moles2:42
- Jy En Ek Is Ons2:45
- Vertel My3:45
- Hemelruim2:59
- Sit En Wag2:52
- Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers)3:27
- (K)anker3:20
- Verkeerde Note3:46
- My Eks (Kuus)3:41
常见问题
《(K)anker》是谁唱的?
Bouwer Bosch。
《(K)anker》收录在哪张专辑?
收录于《Almal Maak Voute》。
《(K)anker》的歌词可以在哪里看?
就在本页,完整歌词已按段落展示。