《10+10》专辑封面

歌词

Skilpadtepel

《Skilpadtepel》是Adam Tas演唱的歌曲,收录于专辑《10+10》,时长 3:23。以下为完整歌词。

Written by:Adam Tas

Hy was die baas van 'n dorperplaas

Met die naam van skilpadtepel

Maar die reën bly weg sy skape vrek

Hy vat sy vrou na 'n ander plek

Hy was die baas van 'n verlate plaas

Met die naam van skilpadtepel

In die hartjie van die boesmanland

Waar die son 'n

Christen in die hel in brand

Hy bid vir reën mag god hom seën hierdie jaar

En hy bid vir die here wat die hemel en sy dorpers gemaak het

En met gebuigde knieë voor 'n droë krip gaan staan hy

Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel

En sy koring kom sy gannatjies blom

Ja en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel

En sy koring kom sy gannatjies blom

Daar op skilpadtepel

Hy drink sy olof bergh nou met regte coke

Hy braai sy skaap op doringhout

Sy veld loop geil die tweeling lam

Want daar onder op sy plaas staan 'n oorvol dam

Ja en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel

En sy koring kom sy gannatjies blom

Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel

En sy koring kom sy gannatjies blom

Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel

En sy koring kom sy gannatjies blom

Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel

En sy koring kom sy gannatjies blom

Daar op skilpadtepel

在线收听

本站不提供音频,点击跳转到正版平台。

专辑《10+10》曲目

  1. Draadloosdae4:33
  2. Skilpadtepel3:23
  3. Reën2:32
  4. Lappieskombers3:20
  5. Toe maak ons Vader 'n boer (口白)2:02
  6. Folsom Prison Blues2:51
  7. Ghost Riders in the Sky3:41
  8. Is Dit Hoe Die Hemel Lyk3:15
  9. I Won't Back Down2:28
  10. Gaan se vir die Angels2:29
  11. Ben Bicycle4:36
  12. In Die Huis Waar Stilte Woon3:41
  13. So verlief3:38
  14. House of the Rising Sun4:11
  15. Man Van Stof3:07
  16. 'n Man Soos My Pa3:08
  17. Boerseun se droom2:41
  18. Ysterlong3:05
  19. Liefde Maak Op 'n Country Song2:51
  20. Kersfees in Afrika3:17

常见问题

《Skilpadtepel》是谁唱的?

Adam Tas。

《Skilpadtepel》收录在哪张专辑?

收录于《10+10》。

《Skilpadtepel》的歌词可以在哪里看?

就在本页,完整歌词已按段落展示。