《Reën》是Adam Tas演唱的歌曲,收录于专辑《10+10》,时长 2:32。以下为完整歌词。
Written by:Adam Tas/Kobus Bezuidenhoud
Versteek die drome van jou hart
In die skadus van'n kremetart
En'n hopie soet sag wolke teen die blou
En ek stuur vir jou die donderweer
Op'n visarend se rug meneer
En ek hoop dat hy sy pad huis toe onthou
En ek leen vir jou'n sondaars gebede
Van soggens vir hoop en saans vir vrede
En ek worstel met die engel
In die nag se swartste uur
Vra jesus vir genade
En dat hy vir jou die reen stuur
Mag die saad wat jy met jou mond plant
Tot by god se ore rank
Weergalm tot die hemel se plafon
Laat die vonkel in jou o jou lei
Na'n karnival waar liggies skyn
En al die hapiness jou daar verstom
Laat jou dagbreek sonder kommer kom
Geel soos god se sonneblom
En die sonlig sagkens op jou skouers rus
Miskien is ek die laaste een
Watgod sal vra om jou te se n
Maar die woorde is'n bloedsbelydenis
En ek leen vir jou'n sondaars gebede
Met soggens vir hoop en saans vir vrede
En ek worstel met die engel
In die nag se swartste uur
En vra jesus vir genade
En dat hy vir jou die reen stuur
En ek leen vir jou'n sondaars gebede
Met soggens vir hoop en saans vir vrede
En ek worstel met die engel
In die nag se swartste uur
En vra jesus vir genade
En dat hy vir jou die reen stuur
在线收听
本站不提供音频,点击跳转到正版平台。
专辑《10+10》曲目
- Draadloosdae4:33
- Skilpadtepel3:23
- Reën2:32
- Lappieskombers3:20
- Toe maak ons Vader 'n boer (口白)2:02
- Folsom Prison Blues2:51
- Ghost Riders in the Sky3:41
- Is Dit Hoe Die Hemel Lyk3:15
- I Won't Back Down2:28
- Gaan se vir die Angels2:29
- Ben Bicycle4:36
- In Die Huis Waar Stilte Woon3:41
- So verlief3:38
- House of the Rising Sun4:11
- Man Van Stof3:07
- 'n Man Soos My Pa3:08
- Boerseun se droom2:41
- Ysterlong3:05
- Liefde Maak Op 'n Country Song2:51
- Kersfees in Afrika3:17
常见问题
《Reën》是谁唱的?
Adam Tas。
《Reën》收录在哪张专辑?
收录于《10+10》。
《Reën》的歌词可以在哪里看?
就在本页,完整歌词已按段落展示。