《Prioritiseer》是Fokofpolisiekar演唱的歌曲,收录于专辑《Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary》,时长 3:38。以下为完整歌词。
0:28Salueer die vurige moedeloosheid
0:35Die klank van skynbare identiteit
0:38Jou slagspreuk hier
0:40Onverskillig van formaat
0:42Waarskynlik nagemaak
0:47Prioriteit no 01
0:50Kom lewendig hier uit
0:52Jou merke sal getuig
0:57Harsings by my skedel uitgesuig
1:02'N ritueel
1:04'N fees
1:04Om my id op te offer
1:07Vir almal wat wil leef
1:09Tap die vatte leeg
1:12Die houer
1:13Het sy gees gegee
1:16Prioriteit no 01
1:19Kom lewendig hier uit
1:21Jou merke sal getuig
1:23Van 'n toomlose leefstyl
1:27Wees bly jy's vry
1:28Jy's gefok
1:29So nou fok jy ons
1:33Jou merke sal getuig
1:35Van 'n aktiewe wanhopigheid
1:38Jy's gefok
1:40En nou fok jy ons
1:49Al le my gemoedstoestand so blou
1:57Sal ek altyd die berge kan onthou
2:06Die poel water weerkaats
2:09Die flitse die riete
2:12Die beloftes van liefde
2:14Wat die wolke geheim hou
2:19Maar verklap in uitbarstings
2:21Ons hande raak skaars
2:24Maar dit dien as geleier
2:46Prioriteit no 01
2:49Kom lewendig hier uit
2:51Jou merke sal getuig
2:55Van 'n toomlose leefstyl
2:57Wees bly jy's vry
2:59Jy's gefok
3:00So nou fok jy ons
3:04Jou merke sal getuig
3:06Van 'n aktiewe wanhopigheid
3:09Jy's gefok
3:11En nou fok jy ons
在线收听
本站不提供音频,点击跳转到正版平台。
专辑《Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary》曲目
- Hemel Op Die Platteland2:38
- Maak of Braak2:24
- Vernietig Jouself1:56
- Tygerberg Vliegtuig2:50
- Fokofpolisiekar2:36
- Tevrede?4:18
- Angs Aanval2:58
- Tiny Town2:06
- Die Illusie Van Veiligheid4:12
- Ek Dink Aan Jou as Dit Reën3:37
- Monoloog in Stereo4:01
- Brand Suid-Afrika3:20
- Tiener Aksie Einde3:58
- Klipgooi Glashuis3:21
- Prioritiseer3:38
- Ek Skyn (Heilig)3:47
- Swanesang3:28
- Bel Vir Middelvinger4:00
- Vasbeslote Korporasie (Deel 2)3:48
- Tussen Die Krake3:12
- Kyk Noord3:02
- Antibiotika2:52
- Hemel Op Die Platteland (Akoesties)3:16
常见问题
《Prioritiseer》是谁唱的?
Fokofpolisiekar。
《Prioritiseer》收录在哪张专辑?
收录于《Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary》。
《Prioritiseer》的歌词可以在哪里看?
就在本页,完整歌词已按段落展示。
《Prioritiseer》有逐字时间轴吗?
有。本页歌词按逐字(英文按词)标注了时间点,可开启跟唱模式,也可下载 LRC 或 SRT 字幕文件;整首约 3:14 长。