《Antibiotika》是Fokofpolisiekar演唱的歌曲,收录于专辑《Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary》,时长 2:52。以下为完整歌词。
Dit was 'n gelukskoot
Volksmoord vermy
Wie sê Afrikaans is dood
Jammer meneer ek het my les geleer
Die goddelose het geen heenkome
Ruik soos tienergees
'N Bleeksiel tussen die spoke
Donker afrika is net
Donker vir die met oogklappe aan
Hy wat nie kan dink
Wie se harsings hard en stowwerig is
Mik vir my hart
Dit pomp wildernis hier binnekant
Ek's net 'n toeris
In my geboorteland
'N Gekwesde dier in 'n hok
Op antibiotika
Dis die waarheid wat my geweld aandoen
Ek leef in ongeloof
My leed is eindeloos
Wil jy stilstaan as ek voortgaan
Wil jy stilstaan as ek voortgaan
Hoe kan mens dink
As jou hande altyd vasgebind is
Mik vir my hart
Dit pomp wildernis hier binnekant
Ek's net 'n toeris
In my geboorteland
'N Gekwesde dier in 'n hok
Op antibiotika
Mik vir my hart
Dit pomp wildernis hier binnekant
Ek's net 'n toeris
In my geboorteland
'N Gekwesde dier in 'n hok
Op antibiotika
在线收听
本站不提供音频,点击跳转到正版平台。
专辑《Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary》曲目
- Hemel Op Die Platteland2:38
- Vernietig Jouself1:56
- Fokofpolisiekar2:36
- Tevrede?4:18
- Angs Aanval2:58
- Die Illusie Van Veiligheid4:12
- Monoloog in Stereo4:01
- Brand Suid-Afrika3:20
- Tiener Aksie Einde3:58
- Prioritiseer3:38
- Ek Skyn (Heilig)3:47
- Swanesang3:28
- Bel Vir Middelvinger4:00
- Antibiotika2:52
- Hemel Op Die Platteland (Akoesties)3:16
常见问题
《Antibiotika》是谁唱的?
Fokofpolisiekar。
《Antibiotika》收录在哪张专辑?
收录于《Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary》。
《Antibiotika》的歌词可以在哪里看?
就在本页,完整歌词已按段落展示。