搜索历史
热门搜索
电影
热
搜
词
See You AgainA Thousand YearsFree LoopBecause Of You星辰大海海底power错位时空万疆Beautiful怨苍天变了心Stay With Me稻香成都酒醉的蝴蝶解药踏山河你能不能不要离开我
00:00/00:00
高速下载歌曲(或右键目标另存为)
下载歌曲到手机
下载歌曲到手机APP
随时随地任意搜索并下载全网无损歌曲
扫描右侧二维码下载歌曲到手机
扫描下方二维码下载歌曲到手机
免费获取更多无损音乐下载链接
下载地址
https://www.xzmp3.com/down/5ae4556d79a0.mp3
点击复制
作词 : Johan Oberholzer
作曲 : Johan Oberholzer
Waar gaan jy speel met jou maatjies?
Waar gaan jou spore toe waai?
Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil?
En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek?
Wat los ons oor vir ons kinders?
Wat gaan ons eendag kan wys?
Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet?
Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan?
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
Belowe jy sal my aan die einde vind
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
En jou veilig hou
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
Die here hoor my- Ons sal 'n lewe vind
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
Ek belowe jou
Die land behoort aan jou
Wat het geword van die liefde?
Wat het geword van die droom?
Trane van duisende val op die sand
En die bome net sterker laat groeie in die landery
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
Belowe jy sal my aan die einde vind
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
En jou veilig hou
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
Die here hoor my- Ons sal 'n lewe vind
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
Ek belowe jou
Die land behoort aan jou
Die land behoort aan jou
Ek belowe jou
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
Belowe jy sal my aan die einde vind
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
En jou veilig hou
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
Die here hoor my-Ons sal 'n lewe vind
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
Ek belowe jou
Ek belowe jou
Die land behoort aan jou
上一首歌:HomeMP3下载
下一首歌:Die LandMP3下载
热门歌手
周杰伦 邓丽君 降央卓玛 王琪 刘德华 王菲 BLACKPINK 海来阿木 薛之谦 Taylor Swift 邓紫棋 庄心妍 王靖雯不胖 程响 BIGBANG 李荣浩 莫文蔚 张杰 Adele
Die Land其它版本下载
Die LandMP3下载 Bok Van Blerk,Steve Hofmeyr,Bobby Van Jaarsveld,Ruhan Du Toit,Jay
Die LandMP3下载 Bok Van Blerk
Die KaplynMP3下载 Bok Van Blerk
Die Sluise van die HemelMP3下载 Robbie Wessels,Bok Van Blerk
Tyd Om Te TrekMP3下载 Karen Zoid,Bok Van Blerk
De La ReyMP3下载 Bok Van Blerk
Bok Van Blerk,Steve Hofmeyr,Bobby Van Jaarsveld,Ruhan Du Toit,Jay热门歌曲下载
Die Land (feat. Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld & Jay) [Live at MMG Productions]MP3下载 Ruhan Du Toit,Bobby Van Jaarsveld,Bok van Blerk,Jay,Steve Hofmeyr
Die LandMP3下载 Jay,Bok Van Blerk,Steve Hofmeyr,Bobby Van Jaarsveld,Ruhan Du Toit
Die Land (Live)MP3下载 Ruhan Du Toit,Steve Hofmeyr,Bok Van Blerk,Bobby Van Jaarsveld,Jay
Mannetjies Roux (Live At Sun Arena - Time Square, Pretoria / 2019)MP3下载 Laurika Rauch,Snotkop,Corlea,Jay du Plessis,Karlien Van Jaarsveld,Theuns Jordaan,Riana Nel,Bok Van Blerk,Steve Hofmeyr,Elvis Blue,Demi Lee Moore,Ruhan Du Toit,Karen Zoid,Ricus Nel,Tarryn Lamb,Dewald W
其他人正在下载的歌
omMP3下载 Laxu Prakash Malla
A Latter from HeavenMP3下载 Alex knoop
Caylee Kicks Like Thunder in the RainMP3下载 Alex knoop
Do itMP3下载 AlexNok
High and DryMP3下载 Priscilla Barcotamsi
Da Hassan Husain MeMP3下载 Saib din Ustad
Da Cha Pa Cha BandeMP3下载 Saib din Ustad
Za Che KhowarozarMP3下载 Saib din Ustad
Domra Bad Ye OkralMP3下载 Saib din Ustad
Pa Ma Dy GhamMP3下载 Saib din Ustad
关于我们 网站地图 免责声明 商务合作
本站所有数据均系网友搜集自互联网后分享,本站服务器不存储任何音乐文件,也无意侵犯您的版权,如若任何人声称是任何音乐的版权所有人,请联系本站会尽快删,郑重声明本站旨在无损音乐交流分享,不与任何店铺或机构合作参与任何形式的获利行为,敬请网友注意谨防受骗!