作词 : Ricus Nel/Don Kelly/Marc Brendon/Adolf Vorster
作曲 : Ricus Nel/Don Kelly/Marc Brendon/Adolf Vorster
Dis die reuk in jou kleure duskant middernag
Dis die manne se stories oor die dag se jag
Dis nie net nie van die hout wat die vlamme lek
Dis my hart se plek
Vergeet van gister, môre is nog 'n dag
Saam sal ons huil en saam sal ons lag
Bring die boskitaar, want 'n man moet sing
Ja, 'n man moet sing
Manne dis 'n voorreg om 'n hardekool te deel
Al die bloedbroers bymekaar, waar die vlamme vriendskap seël
Manne dis 'n voorreg om hier vanaand te wees
Onder die bosveldmaan brand die hardekole saam
Na na na na, na na na na, hardekole brand NA NA NA NA NA NA NA NA
Manne dis 'n voorreg

Dis die groen mopanie, dis die ou leiklip
Dis al die sterre in die hemel wat stil daar sit
Luister almal saam na die vuur wat praat
Na die vuur wat praat