《'n Spesiale Aand Met Adam Tas》专辑封面

歌词

Ysterlong

《Ysterlong》是Adam Tas演唱的歌曲,收录于专辑《'n Spesiale Aand Met Adam Tas》,时长 3:05。以下为完整歌词。

Written by:Adam Tas/Kobus Bezuidenhout

Dis amper 12 uur in die studie saal

Daar's 7 dae se huiswerk om in te haal

Dit kruip al nader aan daardie tyd

Wanneer albei wysers boontoe kyk

Hier 'n storie wat al jare loop

As die manne laatnag staan en skelm rook

Oor 'n ding wat sleepvoet deur die gange dwaal

Wie weet wanneer hy vir jou kom haal

Is jy bang vir hom hy's ysterlong

As jy by die studiesaal se trappies afkom

Is jy bang vir hom hy's ysterlong

Hy dwaal heel nag in die gange rond

Is jy bang vir hom hy's ysterlong

As jy by die studiesaal se trappies afkom

Is jy bang vir hom bang vir hom

Is jy bang vir hom hy's ysterlong

En vloog deur die eetsaal waar die planke kraak

En die winter parmantig aan jou nekvel raak

Dan hardloop jy die trappies twee twee op

Elke haar op jou arms staan kierts regop

Jou roommate lê al lank en snork

Trap hom in die ribbes laat hy wakker word

Vannaand lê julle weer en blaas toe knyp

Going to the loo will be a big mistake

Is jy bang vir hom hy's ysterlong

As jy by die studiesaal se trappies afkom

Is jy bang vir hom hy's ysterlong

Hy dwaal heel nag in die gange rond

Is jy bang vir hom hy's ysterlong

As jy by die studiesaal se trappies afkom

Is jy bang vir hom bang vir hom

Is jy bang vir hom hy's ysterlong

Daar's iets wat hyg in die donker gang

Dit laat jou so bietjie na jou ma verlang

Jy voel al sy vingers om jou nek

Vlug boetie vulg na jou eie plek

Is jy bang vir hom hy's ysterlong

As jy by die studiesaal se trappies afkom

Is jy bang vir hom hy's ysterlong

Hy dwaal heel nag in die gange rond

Is jy bang vir hom hy's ysterlong

As jy by die studiesaal se trappies afkom

Is jy bang vir hom bang vir hom

Is jy bang vir hom hy's ysterlong

在线收听

本站不提供音频,点击跳转到正版平台。

专辑《'n Spesiale Aand Met Adam Tas》曲目

  1. Is Dit Hoe Die Hemel Lyk3:14
  2. Gaan se vir die Angels2:28
  3. Skilpadtepel3:22
  4. In Die Huis Waar Stilte Woon3:40
  5. Ysterlong3:05
  6. 'n Man Soos My Pa3:08
  7. House of the Rising Sun4:11

常见问题

《Ysterlong》是谁唱的?

Adam Tas。

《Ysterlong》收录在哪张专辑?

收录于《'n Spesiale Aand Met Adam Tas》。

《Ysterlong》的歌词可以在哪里看?

就在本页,完整歌词已按段落展示。