《Die Platinum Reeks》专辑封面

歌词

Vuurwerke

《Vuurwerke》是4Werke演唱的歌曲,收录于专辑《Die Platinum Reeks》,时长 4:24。以下为完整歌词。

Written by:D. Kelly/M. Brendon/N. Schoombee

Als raak weg hier rondom my

Ek soek na woorde om die oomblik te beskryf

Als raak warem binne my

En al die spore het my hier na jou gely

Sit jou hand op my

En gee jou hart vir my my liefling my liefling

Ek hou my asem op

Daars niks wat ons kan stop my liefling ons begin

Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek

Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke

Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my

Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke

Jy kan my belofte kry

Dat tot die einde kom bly ek hier aan jou sy

Jy is net die een vir my

Ek het die antwoord op my wens in jou gekry

Sit jou hand op my

En gee jou hart vir my my liefling my liefling

Ek hou my asem op

Daars niks wat ons kan stop my liefling ons begin

Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek

Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke

Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my

Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke

En als ontplof in my die hemel brand om jou en my

Die sterre vlieg verby soos 4 werke

Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek

Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke

Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my

Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke

Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek

Al die sterre rondom ons in plek soos 4 werke

Laat jou hande oor my gly jou lyfie teenaan my

Want vannaand is ek en jy so vry soos 4 werke

在线收听

本站不提供音频,点击跳转到正版平台。

专辑《Die Platinum Reeks》曲目

  1. Kyk diep in my oë4:14
  2. Roete Na Jou Hart3:59
  3. Jy Slaan Die Wind In My Seile3:44
  4. Vuurwerke4:24
  5. Kan Ek My Hart Terugkry3:48
  6. Draai en Draai en Draai3:45
  7. Hou My (Stywer Teen Jou Vas)3:27
  8. Die Wilde Wilde Weste3:11
  9. Ek Sal Die Son En Die Maan En Die Sterre Vir Jou Gaan Haal3:13
  10. Daai Eerste Soen4:10
  11. Hand Op My Hart3:50
  12. 'N Bietjie Meer Tyd4:47
  13. Nog 'n Kans3:53
  14. Te Jonk Om Te Weet2:50
  15. Sê Wat Jy Wil Sê3:15
  16. Hemel Op Aarde3:35
  17. Na Dit Als3:50
  18. Wintersliefde4:03
  19. Dan Sal Ek Jou Kom Haal3:38
  20. My Engel Pas My Op4:17
  21. As Ek Oor Jou Skouer Kyk3:41
  22. Jy Loop Op Dun Ys3:36
  23. Wie Sou Kon Sê4:56
  24. As Is Verbrande Hout4:06
  25. Daar's 'n Plek In My Hart4:21
  26. Jy Is Die Een3:19
  27. My Kompas4:18
  28. Vir Ewig Lief Vir Jou4:06
  29. Niemand Sal My Uit Jou Arms Kan Haal Nie3:35
  30. Sonder Jou3:44

常见问题

《Vuurwerke》是谁唱的?

4Werke。

《Vuurwerke》收录在哪张专辑?

收录于《Die Platinum Reeks》。

《Vuurwerke》的歌词可以在哪里看?

就在本页,完整歌词已按段落展示。