《Tiener Aksie Einde (Explicit)》是Fokofpolisiekar演唱的歌曲,收录于专辑《Brand Suid-Afrika (Explicit)》,时长 3:59。以下为完整歌词。
Tiener angs is 'n hoe muur
Om teen uit te klim
Net om weer vas te sit
In die hakkiesdraad
Wat die naiwiteit is
Dit raas al fokken jare
Wit kinders van afrika
Dankbaar wees dat jul nog leef
Wat maak jul hier
En waar kom jul vandaan
Ek neem aan dat ek
Altyd alleen sal staan
Dis makliker om mense so
In die oë te te staar
Die weer is plesierig hier
Daars net geen plek vir my
Om my kop neer te lê nie
Selfmoord het baie
Van ons weggedra
Drank en die duiwel
Het gesorg vir die res
Massiewe koopkrag
Maar wanaangepas
Viva
Viva die middelklas
Die waarheid lê daar buite
Maar al die leuens bly hier
Binne in ons kwaadaardige gewas
Ek neem aan dat ek
Altyd alleen sal staan
Dis makliker om mense so
In die oe te staar
Die weeer is plesierig hier
Daars net geen plek vir my
Om my kop neer te lê nie
Ek neem aan dat ek
Altyd alleen sal staan
Dis makliker om mense so
In die oe te staar
Die weeer is plesierig hier
Daars net geen plek vir my
Om my kop neer te lê nie
在线收听
本站不提供音频,点击跳转到正版平台。
专辑《Brand Suid-Afrika (Explicit)》曲目
常见问题
《Tiener Aksie Einde (Explicit)》是谁唱的?
Fokofpolisiekar。
《Tiener Aksie Einde (Explicit)》收录在哪张专辑?
收录于《Brand Suid-Afrika (Explicit)》。
《Tiener Aksie Einde (Explicit)》的歌词可以在哪里看?
就在本页,完整歌词已按段落展示。