《Die Platinum Reeks》专辑封面

歌词

Reën

《Reën》是Adam Tas演唱的歌曲,收录于专辑《Die Platinum Reeks》,时长 2:32。以下为完整歌词。

Written by:Adam Tas/Kobus Bezuidenhoud

Versteek die drome van jou hart

In die skadus van'n kremetart

En'n hopie soet sag wolke teen die blou

En ek stuur vir jou die donderweer

Op'n visarend se rug meneer

En ek hoop dat hy sy pad huis toe onthou

En ek leen vir jou'n sondaars gebede

Van soggens vir hoop en saans vir vrede

En ek worstel met die engel

In die nag se swartste uur

Vra jesus vir genade

En dat hy vir jou die reen stuur

Mag die saad wat jy met jou mond plant

Tot by god se ore rank

Weergalm tot die hemel se plafon

Laat die vonkel in jou o jou lei

Na'n karnival waar liggies skyn

En al die hapiness jou daar verstom

Laat jou dagbreek sonder kommer kom

Geel soos god se sonneblom

En die sonlig sagkens op jou skouers rus

Miskien is ek die laaste een

Watgod sal vra om jou te se n

Maar die woorde is'n bloedsbelydenis

En ek leen vir jou'n sondaars gebede

Met soggens vir hoop en saans vir vrede

En ek worstel met die engel

In die nag se swartste uur

En vra jesus vir genade

En dat hy vir jou die reen stuur

En ek leen vir jou'n sondaars gebede

Met soggens vir hoop en saans vir vrede

En ek worstel met die engel

In die nag se swartste uur

En vra jesus vir genade

En dat hy vir jou die reen stuur

在线收听

本站不提供音频,点击跳转到正版平台。

专辑《Die Platinum Reeks》曲目

  1. Is dit hoe die hemel lyk?3:03
  2. Reën2:32
  3. Patatas en pyptabak3:42
  4. n Man soos my pa3:32
  5. Gaan sê vir die angels2:25
  6. Ek sal3:31
  7. Skilpadtepel3:24
  8. In die huis waar stilte woon4:51
  9. Draadloosdae4:32
  10. Karkas van haar valentine3:34
  11. Melk en Heuning Vrou3:45
  12. Lappieskombers3:07
  13. Afrikagrond3:23
  14. Want Jy Is Boer3:31
  15. 'n Tas vol Cash3:03
  16. Toe maak ons Vader 'n boer2:02
  17. Plaas genaamd Afrika3:39
  18. Wenslys3:58
  19. Boerseun se droom2:41
  20. Ben Bicycle4:36
  21. Liefde Maak Op 'n Country Song2:53
  22. Dezzie3:40
  23. So verlief3:38
  24. Ligtoringman (met Carlé van Deventer)3:38
  25. Te Beautiful vir My4:10
  26. Tyd om te Roes3:07
  27. Sneeuman2:37
  28. Goodbye Kelly3:06
  29. Storm van liefde3:18
  30. Manna vir die boere3:43

常见问题

《Reën》是谁唱的?

Adam Tas。

《Reën》收录在哪张专辑?

收录于《Die Platinum Reeks》。

《Reën》的歌词可以在哪里看?

就在本页,完整歌词已按段落展示。