《Reën》是Adam Tas演唱的歌曲,收录于专辑《Want Jy is Boer》,时长 2:34。以下为完整歌词。
Written by:Adam Tas/Kobus Bezuidenhoud
Versteek die drome van jou hart
In die skadus van'n kremetart
En'n hopie soet sag wolke teen die blou
En ek stuur vir jou die donderweer
Op'n visarend se rug meneer
En ek hoop dat hy sy pad huis toe onthou
En ek leen vir jou'n sondaars gebede
Van soggens vir hoop en saans vir vrede
En ek worstel met die engel
In die nag se swartste uur
Vra jesus vir genade
En dat hy vir jou die reen stuur
Mag die saad wat jy met jou mond plant
Tot by god se ore rank
Weergalm tot die hemel se plafon
Laat die vonkel in jou o jou lei
Na'n karnival waar liggies skyn
En al die hapiness jou daar verstom
Laat jou dagbreek sonder kommer kom
Geel soos god se sonneblom
En die sonlig sagkens op jou skouers rus
Miskien is ek die laaste een
Watgod sal vra om jou te se n
Maar die woorde is'n bloedsbelydenis
En ek leen vir jou'n sondaars gebede
Met soggens vir hoop en saans vir vrede
En ek worstel met die engel
In die nag se swartste uur
En vra jesus vir genade
En dat hy vir jou die reen stuur
En ek leen vir jou'n sondaars gebede
Met soggens vir hoop en saans vir vrede
En ek worstel met die engel
In die nag se swartste uur
En vra jesus vir genade
En dat hy vir jou die reen stuur
在线收听
本站不提供音频,点击跳转到正版平台。
专辑《Want Jy is Boer》曲目
- Want Jy Is Boer3:33
- Draadloosdae4:33
- Reën2:34
- Karkas van haar valentine3:36
- Goodbye Kelly3:08
- Frikkie en die Engel3:42
- Plaas genaamd Afrika3:41
- Happy nuwe Jaar3:48
- Rus en Vrede3:13
- Jantjie Koggelman3:49
- Ligtoringman (met Carlé van Deventer)3:40
- Jonk en Vry3:36
- Sweet Rock & Roll3:41
- Tyd om te Roes3:09
- Toe maak ons Vader 'n boer2:02
常见问题
《Reën》是谁唱的?
Adam Tas。
《Reën》收录在哪张专辑?
收录于《Want Jy is Boer》。
《Reën》的歌词可以在哪里看?
就在本页,完整歌词已按段落展示。