《Liefling》是Ge Korsten演唱的歌曲,收录于专辑《Die Legendes Van Afrikaanse Musiek》,时长 3:09。以下为完整歌词。
Written by:Toerien
Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed
Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed
Jy weet
Dat ou herinnerings nooit vergaan nie
Jy weet
Dat niemand ooit in jou plek kan staan
Nie
Dit weet jy goed
Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed
Nou is die tyd moenie wag
Want ek verlang elke dag
Hier is my hart neem dit nou
Hier is my hart net vir jou
Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed
Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe
Liefling jy weet
在线收听
本站不提供音频,点击跳转到正版平台。
专辑《Die Legendes Van Afrikaanse Musiek》曲目
- Seeman3:16
- Liefling3:09
- Nicolene3:17
- Lied Van Die Lewe3:54
- Ek Kyk Graag So Diep in Jou Oe3:12
- Sonder Jou3:02
- Glimlag3:01
- Die Hartseer Wals3:06
- 1000 Soene3:24
- Kufsteinlied3:06
- Hier Is 'N Mens3:27
- Mooi Ou Kaapland3:17
- Sing Seeman Sing2:56
- Algoa Baai3:13
- Ek Hou Van Jou3:16
- Die Hawekafee2:56
- Reen3:03
- Die Hemelspoort4:02
- Wees Lief Vir My3:55
常见问题
《Liefling》是谁唱的?
Ge Korsten。
《Liefling》收录在哪张专辑?
收录于《Die Legendes Van Afrikaanse Musiek》。
《Liefling》的歌词可以在哪里看?
就在本页,完整歌词已按段落展示。