《Gee My》专辑封面

歌词

Engele

《Engele》是Arno Jordaan演唱的歌曲,收录于专辑《Gee My》,时长 4:22。以下为完整歌词。

Die tyd is nou verby

Jou hande is nie warm nie, jy kan nie langer bly

Jou oë het my gegroet

Ek wil jou nie so los nie, maar die lewe sê ek moet

Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was

En ek maak jou aan my hart se ritme vas

Want daar is Engele, wat waak oor jou,

Wat jou hand in die lig en donker vas sal hou

Daar is Engele wat by jou staan, wat jou dra op die wind

en gaan waar jy gaan

En die tyd sal my net liewer maak vir jou

En die jare sal ons drome verder bou

Gesigte teen die muur

Die drome van ons ure saam, is elke oomblik hier

Die dag het jou kom haal

En om jou weer te sien sal ek met als in my betaal

Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was

En ek maak jou aan my hart se ritme vas

Want daar is Engele, wat waak oor jou,

Wat jou hand in die lig en donker vas sal hou

Daar is Engele wat by jou staan, wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan

En die tyd sal my net liewer maak vir jou

En die jare sal ons drome verder bou

Die tyd is nou verby

Jou hande is nie warm nie, jy kan nie langer bly

Jou oë het my gegroet

Ek wil nie van jou weggaan nie, maar die lewe sê ek moet

Ah...Jy, jy

Engele wat waak oor jou, wat jou hand in die lig en die donker vas sal hou

Daar is Engele wat by jou staan, wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan

En die tyd sal my net liewer maak vir jou

En die jare sal ons drome verder bou

在线收听

本站不提供音频,点击跳转到正版平台。

专辑《Gee My》曲目

  1. Gee My3:31
  2. En Ek Draai3:10
  3. Jy Trap Hier Op My Hart2:57
  4. Kom Terug3:51
  5. Stukkend3:25
  6. Vat Aan My3:12
  7. Engele4:22
  8. Staan Nou Op3:32
  9. Kom Na My Toe4:00
  10. In Die Donker3:57
  11. Vensters Van My Hart3:41
  12. Dis Net Jy3:17
  13. Every Breath You Take3:38
  14. Heaven2:49
  15. AJ Mega Mix4:58

常见问题

《Engele》是谁唱的?

Arno Jordaan。

《Engele》收录在哪张专辑?

收录于《Gee My》。

《Engele》的歌词可以在哪里看?

就在本页,完整歌词已按段落展示。