《Draadloosdae》是Adam Tas演唱的歌曲,收录于专辑《Grootste Treffers》,时长 4:32。以下为完整歌词。
Written by:Tas Adam、Bezeuidenhoud Kobus
Die son gooi miracles in die vaal ou Karoo
My pa draai die Blaupunkt sy volume to bo
En ons luister vir Elvis Oom Ge en Koos Doep
En die ou bruin Audi vreet die myle stuk vir stuk op
In die klipkerk se skadu op Graaf-Reinett
Is die bruin kar se tank vol en die drywer mik regs
Om na die verkwikking weer rigting te kry
En die windpomp waai vir my as ons verby ry
En onthou jy nog die draadloos dae
Van storietyd op stembamba
En my oupa wat tussen die stasies wonder
Wat die hel doen André Stander
En onthou jy nog die draadloos dae
Met ouma wat so biddend vra
Sal die weerman ons van die reën kom vertel
Wat sy op haar knië bly bestel
Wat sy op haar knië bly bestel
En sometimes verlang ek naar die ou Karoo plaas
Met sy wilgerboom sunsets en die draadloos wat blaas
Ja die emoties voel soos 'n duisend jaar terug
Maar Koos Doep se woorde hang vir altyd in die lug
En 'n glimlag lê diep in die lyne om sy oë
Van 'n man wat net in die Bybel en die twee uur nuus glo
En 'n kort ronde tannie wat agter hom staan
Met een vaatdoek en 'n vliëplak sal sy self die droogte verjaag
En onthou jy nog die draadloos dae
Van storietyd op stembamba
En my oupa wat tussen die stasies wonder
Wat die hel doen André Stander
En onthou jy nog die draadloos dae
Met ouma wat so biddend vra
Sal die weerman ons van die reën kom vertel
Wat sy op haar knië bly bestel
Wat sy op haar knië bly bestel
在线收听
本站不提供音频,点击跳转到正版平台。
专辑《Grootste Treffers》曲目
- Draadloosdae4:32
- Reën2:32
- n Man soos my pa3:34
- Storm van liefde3:18
- So verlief3:38
常见问题
《Draadloosdae》是谁唱的?
Adam Tas。
《Draadloosdae》收录在哪张专辑?
收录于《Grootste Treffers》。
《Draadloosdae》的歌词可以在哪里看?
就在本页,完整歌词已按段落展示。