《Die Grootste Gaping (Explicit)》是Fokofpolisiekar演唱的歌曲,收录于专辑《Lugsteuring (Explicit)》,时长 4:13。以下为完整歌词。
Ons is leeg want ons wil wees
Ondergrondse bourgeoisie
As jy n eerlike opinie soek
Hou op lieg
Lang strate wat soos heiligdom
Die ewigheid in reis
As jy ooit hulp nodig het
Sal ek jou kan verwys
Gooi jou hande in die lug
En prys die duisternis
Soos die woonstelblokke
Soos die kinders van die aand
Onvervangbaar
Ons is leeg want ons wil wees
En in sirkels sal ons volg oppad
Na die beloofde land
Verlore deel wat wegkruip
In die wolkbreek oor die veld
Rys jou hande vir die klug
En bind die duisende
Slawe wat vol maag staan
En vir nog reklame vra
Soos die kinders van die maan
Onverklaarbaar
Ons soek die aandag
Van die breinlose gehoor
Ons soek die hongersnood
Die dringende gebrek aan energie
Ons is opsoek na die soeke na iets
Ons is leeg want ons wil wees
在线收听
本站不提供音频,点击跳转到正版平台。
专辑《Lugsteuring (Explicit)》曲目
- Bid Vir My (Explicit)3:18
- Sielswartgat (Explicit)3:33
- Sporadies Nomadies (Explicit)3:56
- Lugsteuring (Explicit)3:52
- Tonnelvisie (Explicit)3:23
- Ontken Altyd Alles (Explicit)3:13
- Die Grootste Gaping (Explicit)4:13
- My Lys Verskonings (Explicit)2:47
- Leeglê Drome Droom (Explicit)3:33
- Tevrede? (Explicit)4:18
- Angs Aanval (Explicit)2:58
- Tiny Town (Explicit)2:08
常见问题
《Die Grootste Gaping (Explicit)》是谁唱的?
Fokofpolisiekar。
《Die Grootste Gaping (Explicit)》收录在哪张专辑?
收录于《Lugsteuring (Explicit)》。
《Die Grootste Gaping (Explicit)》的歌词可以在哪里看?
就在本页,完整歌词已按段落展示。